Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 17:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Van die stede van die F’lishtyne het vir Y’hoshafat geskenke, silwer en belasting gebring; die Arabiere het vir hom kleinvee gebring: sewe duisend sewe honderd ramme en sewe duisend sewe honderd bokramme, jaarliks.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:7-19