Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 16:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ben-Hadad het geluister na koning Asa en die bevelvoerders van sy leërmagte gestuur teen die stede van Yisra’el en hulle het teen die stede van Yisra’el kamp opgeslaan en vir `Iyon, Dan, Beit-Ma’akhah en al die voorraadstede van Naftali gevat.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:1-9