Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 16:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe bring Asa silwer en goud uit die skatkamers van die huis van יהוה en van die huis van die koning en stuur dit na Ben-Hadad, koning van Aram, wat in Dammesek gebly het en sê:

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:1-12