Hulle het hom begrawe in sy eie graf in die stad van Dawid en hom op ’n draagbaar neergelê wat vol allerhande speserye was en hulle het vir hom ’n baie groot brandoffer gebring.