Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 15:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Asa hierdie woorde wat `Azaryah, die seun van `Oded, die profeet gesê het, hoor, het hy moed geskep en al die afgode verwyder uit die hele land van Y’hudah en Binyamin en uit die stede wat hy in die land van Efrayim ingeneem het en hy het die altaar van יהוה wat voor die stoep van יהוה was, herstel.

2 Kronieke 15

2 Kronieke 15:1-10