2 Kronieke 14:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Asa het ’n leër gehad van magtige dapper manne wat skild en spies dra: uit Y’hudah, drie honderd duisend man en uit Binyamin, wat die borsplaat dra en die boog span, twee honderd en tagtig duisend.