Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 12:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe יהוה sien dat hulle hul verneder, kom die woord van יהוה tot Sh’ma’yah en sê: “Hulle het hulself verneder, Ek sal hulle daarom nie vernietig nie, maar vir hulle ’n bevryding voorsien en My woede sal nie deur middel van Shishak oor Yerushalayim uitgestort word nie.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:5-10