Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 12:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom Sh’ma’yah, die profeet, na Regav’am en die prinse van Y’hudah wat as gevolg van Shishak in Yerushalayim bymekaargekom het en sê vir hulle: “So sê יהוה: ‘Julle het My verlaat, Ek het julle daarom oorgegee in die hand van Shishak.’”

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:1-9