Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 11:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom het die koning beraadslaag en twee kalwers van goud gemaak en vir die volk gesê: “Dit is te veel vir julle om op te gaan na Yerushalayim, waarom sou julle opgaan na Yerushalayim en weer terugkom?” Toe het hy gesê: “Hierdie is jou gode, o Yisra’el, wat jou uit die land van Mitzrayim gebring het.”

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:5-9