Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 11:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Regav’am in Yerushalayim kom, het hy van die huise van Y’hudah en Binyamin, honderd en tagtig duisend gekose manne, wat die swaard dra, bymekaargemaak wat soldate was, om teen Yisra’el te veg en die koninkryk te herstel aan Regav’am, die seun van Shlomo.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:1-2