Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 10:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het nie na die volk geluister nie, want God het dit voorgeskryf sodat יהוה die woord van Agiyah, die Shiloniet, die profeet, aangaande Yarov’am, die seun van N’vat, waar kon maak.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:13-18