Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 1:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het die ark van יהוה uit Kiryat-Ye’arim laat bring na die plek wat Dawid daarvoor voorberei het, want hy het ’n tent in Yerushalayim daarvoor opgeslaan.Eks 31:2 die seun van Hur, gemaak het, was ook daar voor die tabernakel van יהוה en Shlomo en die hele vergadering van Yisra’el het daarheen gegaan.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:1-14