Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 1:16-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Die koning se handelaars het vir Shlomo perde gekoop vanaf Mitzrayim en vanaf die stede van Keveh vir ’n prys.

17. Hulle het gegaan en ’n strydwa uit Mitzrayim gebring vir ses honderd sikkels silwer en ’n perd vir ’n honderd en vyftig en so het hulle deur die koning se handelaars perde gebring vir al die konings van die Hittiete en die konings van Aram.