Ek het groot vrymoedigheid teenoor julle. My roem oor julle is groot. Ek is ten volle vertroos en versterk en ek loop oor van blydskap te midde van al my lyding.