Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Korinthiërs 5:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ons weet dat, as ons aardse huis, die liggaam, vernietig sal word, ons ’n gebou het wat vanaf God is, ’n huis nie met hande gemaak nie, in die hemel, vir ewig,

2 Korinthiërs 5

2 Korinthiërs 5:1-5