Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Korinthiërs 4:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want terwyl die huidige lyding lig en van korte duur is, berei dit vir ons ’n groot en grenslose eer en lof vir ’n tydlose ewigheid voor.

2 Korinthiërs 4

2 Korinthiërs 4:7-18