Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Korinthiërs 13:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het dit vroeër gesê en ek sê dit voor die tyd, soos toe ek die tweede keer daar teenwoordig was en ek skryf dit nou in my afwesigheid aan die wat vroeër gesondig het en aan al die ander, dat as ek weer kom, ek nie sal spaar nie

2 Korinthiërs 13

2 Korinthiërs 13:1-7