Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Korinthiërs 13:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As gevolg hiervan skryf ek hierdie dinge in my afwesigheid sodat ek nie, as ek teenwoordig is, ernstig hoef op te tree, volgens die outoriteit wat my Meester my gegee het, om julle op te bou en nie af te breek nie.

2 Korinthiërs 13

2 Korinthiërs 13:7-14