Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Korinthiërs 12:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Hy het vir my gesê: “My onverdiende guns is vir jou genoeg, want my wonderwerkende krag word in swakheid volmaak gemaak.” Ek sal daarom met blydskap in my swakhede roem sodat die krag van Die Gesalfde Een op my kan rus.

2 Korinthiërs 12

2 Korinthiërs 12:5-19