Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Korinthiërs 12:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want ek vrees dat ek julle by my koms miskien nie sal kry soos ek wens nie en dat ek deur julle gevind sal word soos julle nie wens nie: dat daar stryery, jaloesie, woede, verdeeldheid, kwaadpratery, skinder, ontevredenheid, verwaandheid en onstabiliteit sal wees;

2 Korinthiërs 12

2 Korinthiërs 12:14-21