Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Korinthiërs 12:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, ek is gereed om die derde keer na julle toe te kom en ek sal nie vir julle ’n las wees nie, want ek soek nie julle besittings nie, maar julle self, want dit is nie die kinders wat vir die ouers moet opgaar nie, maar die ouers vir die kinders

2 Korinthiërs 12

2 Korinthiërs 12:4-18