Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Korinthiërs 11:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

gereeld op reis in gevaar van riviere, in gevaar van rowers, in gevaar van my eie mense, in gevaar van die ander nasies, in gevaar in die stad, in gevaar in die wildernis, in gevaar op see, in gevaar onder vals broers,

2 Korinthiërs 11

2 Korinthiërs 11:19-32