Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Korinthiërs 10:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek, Sha’ul, versoek julle deur die rustige kalmte en sagtheid van Die Gesalfde Een, ek wat tussen julle sag is teenoor julle, maar in my afwesigheid vrymoedig is teenoor julle;

2 Korinthiërs 10

2 Korinthiërs 10:1-9