Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 9:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het opgestaan, in die huis ingegaan en hy het die olie op sy kop uitgegooi en vir hom gesê: “So sê יהוה, die God van Yisra’el: ‘Ek het jou gesalf as koning oor die volk van יהוה, oor Yisra’el.

2 Konings 9

2 Konings 9:1-10