Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 9:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy sy gesig opgelig na die venster en gevra: “Wie is aan my kant? Wie?” Twee of drie amptenare het afgekyk na hom.

2 Konings 9

2 Konings 9:29-34