Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 9:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Agazyah, koning van Y’hudah, dit sien, het hy gevlug op die pad na Beit-HaGan. Yehu het hom ook agtervolg en gesê: “Skiet hom ook in die strydwa!” Hulle het hom geskiet by die hoogte van Gur by Yivle’am, maar hy het na Megiddo gevlug en daar gesterf.

2 Konings 9

2 Konings 9:21-35