Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 9:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yehu het sy boog met sy volle sterkte gespan en Y’horam tussen sy arms geskiet; die pyl het deur sy hart gegaan en hy het in sy wa inmekaargesak.

2 Konings 9

2 Konings 9:20-30