Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 9:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Perderuiter het hom tegemoet gegaan en gesê: “So vra die koning: ‘Is dit vrede?’” Yehu antwoord: “Wat het jy met vrede te doen? Draai in agter my!” Die wag het rapporteer: “Die boodskapper het by hulle gekom, maar hy het nie teruggekom nie.”

2 Konings 9

2 Konings 9:10-22