Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 9:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yehu, die seun van Y’hoshafat, die seun van Nimshi, het saamgesweer teen Y’horam. Y’horam en die hele Yisra’el was besig om Ramot-Gil’ad te verdedig teen Haza’el, koning van Aram,

2 Konings 9

2 Konings 9:9-24