Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 7:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As ons sê: ‘Laat ons in die stad ingaan;’ die hongersnood is erg in die stad en ons sal daar sterf en as ons hier sit, sal ons ook sterf; daarom, kom nou en laat ons oorgaan na die kamp van die Arameërs. As hulle ons laat lewe, sal ons lewe en as hulle ons doodmaak, sal ons net sterf.”

2 Konings 7

2 Konings 7:3-5