2 Konings 7:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe het die adjudant die man van God geantwoord en gesê: “Let op, al maak יהוה ook vensters in die hemel, sou so iets kan gebeur?” Hy het gesê: “Let op, jy sal dit met jou eie oë sien, maar nie daarvan eet nie.”