Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 7:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die mense het uitgegaan om die kamp van die Arameërs te plunder en ’n maat fyn meel het ’n sikkel gekos en twee mate gars ’n sikkel, volgens die woord van יהוה.

2 Konings 7

2 Konings 7:13-18