Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 7:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Elisha: “Hoor en luister na die woord van יהוה! So sê יהוה: ‘Môre omtrent hierdie tyd sal ’n maat fyn meel ’n sikkel en twee mate gars ’n sikkel kos in die poort van Shomron.’”

2 Konings 7

2 Konings 7:1-3