Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 6:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ’n groot fees vir hulle voorberei en nadat hulle geëet en gedrink het, stuur hy hulle weg en hulle het na hul meester gegaan. Die plunderende bendes van die Arameërs het nie weer in die land van Yisra’el ingekom nie.

2 Konings 6

2 Konings 6:21-31