Toe sê Elisha vir hulle: “Dit is nie die pad nie en ook nie die stad nie; volg my en ek sal julle na die man toe bring wat julle soek.” Hy het hulle na Shomron gebring.