Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 5:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hy terugkom by die man van God met sy hele gevolg, het hy gekom en voor hom gaan staan en gesê: “Let op, nou weet ek dat daar geen God op die hele aarde is nie, behalwe in Yisra’el; vat asseblief nou ’n geskenk vanaf u dienskneg.”

2 Konings 5

2 Konings 5:7-17