Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 5:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom sy diensknegte nader en praat met hom en sê: “My vader, as die profeet u gevra het om ’n groot ding te doen, sou u dit nie gedoen het nie? Hoeveel te meer dan, wanneer hy vir u sê: ‘Was en wees rein?’”

2 Konings 5

2 Konings 5:9-22