Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 25:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe is in die stad ingebreek en al die krygsmanne het in die nag, deur die poort, tussen die twee mure wat langs die koning se tuin is, gevlug, alhoewel die Kasdeërs reg rondom die stad was en hulle het op die pad van die Vlakte gegaan.

2 Konings 25

2 Konings 25:1-14