Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 25:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe al die bevelvoerders van die leërs, hulle en die manne, hoor dat die koning van Bavel vir G’dalyah aangestel het, het hulle na G’dalyah, na Mitzpah gekom, naamlik: Yishma’el, die seun van N’tanyah, Yoganan, die seun van Kareag, S’rayah, die seun van Tangumet, die N’tofatiet en Ya’azanyah, die seun van die Ma’akhati, hulle en hul manne.

2 Konings 25

2 Konings 25:22-30