Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 25:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die negende jaar van sy regering, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het N’vukhadnetzar, koning van Bavel, gekom, hy en sy hele leër, teen Yerushalayim en daarteen kamp opgeslaan en ’n beleëringsmuur rondom gebou.

2 Konings 25

2 Konings 25:1-9