Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 24:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoyakhin was agttien jaar oud toe hy koning geword het en hy het vir drie maande in Yerushalayim regeer en sy moeder se naam was N’gushta, die dogter van Elnatan, van Yerushalayim.

2 Konings 24

2 Konings 24:5-14