Hulle het egter nie geluister nie en M’nasheh het hulle verlei om meer boosheid te doen as die nasies wat יהוה voor die seuns van Yisra’el vernietig het.