Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 20:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Gaan terug en sê vir Hizkiyahu, die leier van My volk: “So sê יהוה, die God van jou vader, Dawid: ‘Ek het jou gebed gehoor, Ek het jou trane gesien; let op, Ek sal jou genees. Op die derde dag sal jy opgaan na die huis van יהוה.

2 Konings 20

2 Konings 20:1-11