Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 20:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In dié dae het Hizkiyahu dodelik siek geword en Yesha’yahu, die profeet, die seun van Amotz, het by hom gekom en vir hom gesê: “So sê יהוה: ‘Kry jou huis in orde, want jy sal sterf en nie lewe nie.’”

2 Konings 20

2 Konings 20:1-11