Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 19:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Miskien sal יהוה, u God, al die woorde hoor van Rav-Shakeh wat deur sy meester, die koning van Ashur, gestuur is om die lewende God te onteer en sal Hy die woorde bestraf wat יהוה, u God, gehoor het; bid daarom dan ‘n gebed vir die oorblyfsel wat oor is.’”

2 Konings 19

2 Konings 19:1-14