Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 19:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê daarom so aangaande die koning van Ashur: ‘Hy sal nie by hierdie stad kom of ’n pyl daar skiet nie en hy sal nie met ’n skild voor dit kom of ’n wal teen dit opgooi nie.

2 Konings 19

2 Konings 19:30-33