Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 19:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As gevolg van jou geraas teen My en omdat jou trotsheid opgekom het in My ore; daarom sal Ek My haak in jou neus sit en My toom tussen jou lippe en jou terugbring met die pad waarmee jy gekom het.

2 Konings 19

2 Konings 19:21-34