Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 19:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Deur jou boodskappers het jy יהוה onteer en jy het gesê: ‘Met die menigte van my strydwaens het ék na die hoogtes van die berge opgekom, na die uithoeke van die L’vanon en ek het sy hoë seders, sy keur van sipresse, omgekap en deurgedring tot in sy diepste skuilhoeke, sy digste woude.

2 Konings 19

2 Konings 19:18-27