Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 19:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hizkiyahu het voor die Teenwoordigheid van יהוה gebid en gesê: “יהוה, God van Yisra’el, wat op die troon sit bo die gérubs, U alleen is die God van al die koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde gemaak!

2 Konings 19

2 Konings 19:10-16