In die vierde jaar van koning Hizkiyahu; dit was die sewende jaar van Hoshea, die seun van Elah, koning van Yisra’el; het Shalman’eser, koning van Ashur, teen Shomron opgegaan en dit beleër.